Gatvol vir Misdaad
Sign Now
Kom ons maak ons stemme dik en vertel die wereld dat ons genoeg gehad het van die TWAK in ons land waaraan ietsie of niks en "FOKEROL" gedoen word nie.
Hou die foto's en rubrieke asseblief kuis en moenie jouself blootstel aan rasisme nie. Die doel hier is om ons stem dik te maak teen MISDAAD.
1,000,000 @ GEWELD's MISDAAD in Suid Afrika en sy mense. Sodat die ANC Regering kan kennis neem dat ons GATVOL is vir MISDAAD in ons mooi land.
Die Britse skrywer van die 1700s, Samuel Johnson, het gesк: Patriotisme is die laaste toevlug van n skelm.
Gaan kyk op die onderstaand link's en vorm maar jou eie opinie oor die MISDAAD in ons land....!
If you already have an account please sign in, otherwise register an account for free then sign the petition filling the fields below.
Email and password will be your account data, you will be able to sign other petitions after logging in.
Continue with Google